At The Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At The Sea is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Yzerfontein aan die Weskus.

Verblyf beskik oor 'n eenheid vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie en 'n leefarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n dek met 'n asemrowende uitsig en 'n etenstafel en braaigeriewe.

Yzerfontein is sowat 80 km vanaf Kaapstad en is 'n rustige kusdorp bekend vir pragtige strande, seisoenale veldblomme, visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon.

Slaapplek

'n Bespreking by At The Sea sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Switsers

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za