Sabie Akkommodasie by Wayfarers Guest House | LekkeSlaap
+13

Wayfarers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Malieveld Straat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons is 'n topgehalte-gastehuis wat in 'n baie stil gedeelte van Sabie, oorkant die Sabiekloof geleë is. Ons is nie op die hoofhoutvervoerroete nie.

Ons het 5 slaapkamers, waarvan 2 dubbelkamers is, 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 met 2 enkelbeddens met eie dek, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en sy eie dek wat 'n indrukwekkende uitsig oor die Sabievallei bied. Ons het ook 'n en suite-dubbelkamer op die grondvloer en dis selfsorg. Al ons kamers is baie ruim met en suite-badkamers. Alle kamers het yskaste, kluise, plafonwaaiers, paneelverwarmer en gasvryheidskinkborde.

Ons het 'n pragtige gastesitkamer met 'n volle DStv-pakket, biblioteek en 'n eerlikheidskroeg. Ons tuin wemel met die voëllewe en ons het baie parkeerplek.

Ons tariewe sluit 'n Engelse ontbyt wat na jou smaak voorberei is in. Ons is 10 minute se stap weg van die beste restaurante in Sabie, en winkels, banke en aandenkingwinkels is naby. Ons aanvaar master-, Visa- en American Express-kaarte.

Geen kinders onder 8 word ongelukkig toegelaat nie.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Wayfarers Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 92 Malieveld Straat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Wayfarers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Malieveld Straat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmM2NjNDFiLWVjNmItNGYzNS05Njc5LTYxYzhkYjExNzRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 92 Malieveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.096510425045 30.782618522644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za