LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At.68 | LekkeSlaap
+36

At.68

57 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R375 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

At.68 is 'n gastehuis wat gaste warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vanaf die N1. Ons is ook 3 km vanaf Rosepark Hospitaal en 2,5 km vanaf Pasteur en Optima Hospitaal. Verder is ons naby winkelsentrums, die Bloemfontein Skougronde en net 7 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat geleë.

Kom ervaar die warm omhelsing van ons eenvoudige, maar verwelkomende rugsakreisigers-selfsorgkamers. Dié kamers deel 'n badkamer wat in die tuin is en 'n kombuis wat ten volle toegerus is, asook die rustige tuin waar die boma, braaigeriewe en houtdek gevind word.

The Lighthouse is 'n lieflike privaat kamer met sy eie ingang, 'n en suite-badkamer, volledige DStv, lugversorging, gratis WiFi en 'n kombuisie.

Kula-kamer het 'n dubbelbed. Die kamer het lugversorging, WiFi en 'n badkamer. Die kamer deel die kombuis met die Cabins.

Ons bied ook 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste, met 'n badkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die kothuis beskik oor lugversorging, DStv, WiFi en het toegang tot die rustige tuin met die boma, braaigeriewe en houtdek.

'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, sowel as 'n veilige onderdakparkeerplek vir alle gaste. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan met aankoms bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir At.68
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At.68 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiXUUSxk2SH324Dpo4vneoJ6c2AYOYkHAmFfm0b379XGFzmhDj6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R375  per nag (vir 2 persone) 57 5 1 5 68 De La Rey Road General de Wet 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.14910668153 26.20142698288
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!