Westdene Akkommodasie by Athlone 20 | LekkeSlaap
+19

Athlone 20

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athlonelaan 20, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Athlone 20 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 3 gaste in Bloemfontein.

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, beskuit en 'n vrugtebak word daagliks volgemaak.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. WiFi is beskikbaar.

Athlone 20 is 2 km vanaf Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en Bloemfontein MediClinic. Bloemfontein het verskeie museums, restaurante en besienswaardighede soos die Botaniese Tuin Boomroete, Bloemfontein dieretuin, die Vrystaatse Botaniese Tuin. Windmill Casino en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Athlone 20 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Athlone 20
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Athlonelaan 20, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Athlone 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athlonelaan 20, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOz0LrW5vXJNxeTYqdM03racyKXE0XcepCZUR05aX2z8SQ5nuo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 5 20 Athlone Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.09932163935 26.205453061342
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za