Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atholl Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Atholl Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elrien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S
Enkelreisiger

Baie netjiese en gerieflike gastehuis.

Alles wat mens nodig het, baie vriendelike personeel en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardige dame. Ontbyt was baie lekker. Ons was baie teleurgesteld dat die "executive suite" geen lugversorging gehad het, soos aangedui op die advertensie nie! Dit was 'n hittegolf en die ou verkoelingstelsel het niks gehelp nie. Gelukkig het die hulpvaardige ontvangsdame ons van 'n waaier voorsien. Sy het selfs aangebied om ons na 'n ander kamer te skuif, maar weereens was daar net 'n waaier. Ons het glad nie die eienaar gesien of ontmoet nie. Ons het regtig meer verwag van 'n 4-ster instansie; ook na aanleiding van hul advertensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atholl Guest House se terugvoer

Dear Christine
Thank you for staying with us and taking the time to leave us a review. Unfortunately I don’t get to meet all the guests, but my manager Thandi is superb. We have very effective evaporative cooling throughout the guest house, which should have been on.
Please accept my apologies, we’ll definitely make it up to you should you stay with us again!
Regards Megan

Atholl Guest House
Pierre P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre P
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driena G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Vriendelike ontvangs, baie netjies, deurdat jy met 'n log-in kode werk is ook baie beter as sleutels. Ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atholl Guest House se terugvoer

Hi Driena,
Thank you for taking the time to write a review.
We’re so glad you enjoyed your stay, as we strive hard to keep our guests happy.
We hope to host you soon.
Megan

Atholl Guest House
Fanie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë.

Athol is nie bedoel vir vakansie nie. Vir 'n kort sakebesoek of ander persoonlike sake is dit heel geskik, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Besigheidsreis

Very nice!

The room very clean and the guest house was centrally located (close to Sandton City and the Sandton Gautrain Station). I enjoyed my stay and will definitely be back again should I have business in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker!

Die kamer is baie skoon, die gastehuis is baie sentraal geleë (naby Sandton City en die Gautreinstasie. Ek het dit baie geniet en sal die plekkie verseker weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atholl Guest House se terugvoer

Hi Lisa,
Thank you for staying with us and for your lovely comment. We hope to host you again in the near future.
Kind regards, Megan

Atholl Guest House
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddock-weg 106B, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YzQ3YTZkLWNiNDEtNDNjOC04MWY0LTJkMzI1Yjc0YjM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 106B Paddock Road Atholl 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.108911561625 28.068647402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem