Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rinkhals Athule bied gerieflike selfsorgverblyf in grasdakeenhede in Marlothpark, wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die lugversorgde eenhede bied elk verblyf aan 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en oond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank.

Verder is daar WiFi, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Diere loop hier vrylik rond en dit is die ideale plek vir gaste om die bos te geniet. Die Krugerwildtuin is 22 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Rinkhals Athule
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Rinkhals Athule het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447