LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atila | LekkeSlaap
+359

Atila

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boesmansrivierpad, R317, Robertson, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atila is 'n oord op 'n plaas tussen Robertson, Bonnievale en McGregor. Dit is naby van Suid-Afrika se beste wynplase geleë.

Die verblyf beskik oor 8 chalets waarvan meeste vir selfsorg ingerig is.

Daar is wilde perde wat op die plaas rondloop, die swembad het 'n waterglyplank en daar is 'n gemeenskaplike braai-area. Die trou-venue het plek vir 50 gaste en daar is ook 'n kapel. Die hooflodge het 'n groot leefarea, eetarea en 'n stoep onder 'n afdak.

Daar is 'n klimraam, tuin-skaakstel en 'n biblioteek op die perseel vir gaste se vermaak. Doendinge op die plaas sluit bergfietsry, swem, voetslaan en sterrekyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Atila
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Boesmansrivierpad, R317, Robertson, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atila het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boesmansrivierpad, R317, Robertson, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b1575dba780bd7cd69c12e2371fc87f29be7e7c04c07657cc78563404f3a08e3695b4ebe89db93b434a0dfd1c8d6a7871db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Boesmansrivierpad R317 7250 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.028107513705 19.970413235056
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!