Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Eiland Spa

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 87 resensies vir ATKV Eiland Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Russel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russel B
Enkelreisiger

Rustig, lekker kos, bosveld.

Baie lekker en rustig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Gesin met tieners

Netjies en rustig.

Netjiese eenhede, rustige atmosfeer. Restaurant goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Ons het 'n baie lekker kamp naweek gehad - amblusie geriewe is die beste wat ek nog ooit by enige kamp plek gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motlalatsuku M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motlalatsuku M
Saam met vriende

Friends out.

It was great and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Gesin met tieners

Baie geniet sal definitief weer besoek.

Ons het dit baie geniet, die huisies is skoon en netjies. Die oord het baie om te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe H
Gesin met tieners

Luilekker ontspannend.

Baie skoon huisies. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Gesin met klein kinders

Rustigheid, skoon en veilig.

Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Gesin met klein kinders

Heerlik vir die kinders en baie om te doen.

Ontvangs en skoonmakers is vriendelik en behulpsaam. Voel veilig met baie maats vir die kinders. Alles is mooi skoon en word opgepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Ons kon behoorlik batterye herlaai by die ATKV Eiland Spa.

Ons het regtig ons tyd by die Eiland geniet. Die oord is baie netjies en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Noodhulp is baie vinnig wanneer mens hul nodig het en die spa op die perseel is definitief 'n pluspunt. Die winkel het alles wat mens nodig het en die restaurant het heerlike kos. Oor die vakansiedae het die voorraad in die winkel in terme van koeldrank bietjie min geraak, maar dit is vinnig weer herlaai op die 27ste. Ons kan die Eiland definitief aanbeveel. Mens hoef nie die perseel te verlaat om iets buite te gaan doen nie, omdat alles en nog meer op die oord beskikbaar is. Selfs al reën dit of is dit bewolk, is daar nog steeds aktiwiteite om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F
Gesin met tieners

Lekker vakansieplek.

Baie lekker gebly baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse J

Rustige atmosfeer en gerieflike verblyf.

Die mense is vriendelik en behulpsaam. Die rondawels is netjies, goed toegerus en ruim. Die oord is goed versorg en daar is 'n groot verskeidenheid fasiliteite. Die WiFi was by tye bietjie stadig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Gesin met tieners

Baie netjies, chalets heeltemal oorgedoen.

Skoon, netjies, kos is bekostigbaar en van goeie gehalte. Alles is netjies en die chalets heeltemal oorgedoen. Die dubbelbed is hopeloos te klein vir 'n groter persoon. Alles is net reg. Baie lekker gekuier en almal baie vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M
Enkelreisiger

Dit was uitstekend!

Ek het lekker uitgerus. Die plek en mense is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Lovely stay, kids loved every minute.

The chalet was very clean, and the layout was very practical. The kids loved the horses and the super tube. My husband and I enjoyed the warm water swimming pool, which was our go-to for the weekend, along with the slushy drinks at the kiosk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Rolls Royce van vakansie-oorde.

Die ideale vakansieplek vir almal, klein tot groot, jonk tot oud. Beskik oor al die fasiliteite, geriewe en dienste verlang. Alles word pragtig versorg en werk uitstekend. Eie kragbron tydens beurtkrag laat jou vergeet van Eskom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik daar gebly en gekuier!

Sal graag weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunelle L
Gesin met klein kinders

Rondawel vir 8 dae.

Die vermaakspan is uitstekend en die moeite om load shedding te beheer, is uitstekend. Dit word opreg waardeer. Die daaglikse rondawel skoonmaak is nie op standaard nie. Maar overall 'n ongelooflike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara G
Gesin met tieners

Dit was onvergeetlik.

Baie dankie aan die website en ATKV Eiland Spa. Kan nie wag om weer te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ham V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net lekker.

Die ATKV Eiland Spa kan aanbeveel word as jy net rustig wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die oord is baie netjies - die personeel is uiters hulpvaardig en vriendelik. Die rondawels is baie goed toegerus en gerieflik, meer kan jy nie vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thama N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thama N
Gesin met tieners

Amazing.

The place was clean, staff friendly and some great activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met tieners

Was baie lekker tot die rëen ons tent met modderwater geruïneer het.

Blok A by die water voor kort opknappingswerk. Dit moet beskut word teen modderwater of daar moet plaveisel gelê word sodat karavane en kampwaens en tente hoër as die water kan wees as dit rëen. Ons moes 'n dag vroëer terugkeer, want ons tente was gemuf en bemodder en heeltemal onbewoonbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique G
Gesin met tieners

Kinders geniet eiland spa baie.

Oord bied baie om te doen vir kinders groot en klein, vermaak is goed. Oord is netjies en skoon. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uzanne B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uzanne B
Gesin met klein kinders

Beste, rustigste vakansie met kinders, want hulle is te alle tye veilig. Die diens is van die beste.

Beste vakansie met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige atmosfeer.

Baie lekker gerus. Personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy O
Enkelreisiger

Ontspannend rustig.

Baie lekker gebly, net baie warm in somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Goeie gasvryheid, baie netjies en vele om te doen.

Daar is niks om oor te kla nie. Alles was beskikbaar, het nie nodig gehad om na 'n dorp te ry vir enige inkopies nie. Al wat ek sal aanbeveel vir paar dinge binne die chalet is papbakkies, steak messe en 'n skêr. Die vermaakprogram moet daagliks opgedateer word en vorige aand beskikbaar wees om rondom dit te kan beplan, van die aktiwiteite wat op die program was, is nie eens aangebied nie. Daar moet ook meer sportiewe aktiwiteite wees vir volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Gesin met tieners

Lekker atmosfeer en vriendelike personeel.

Die restaurant is 'n hoogtepunt en die personeel is baie vriendelik. Die atmosfeer en die bosveldparadys is heerlik en ons het lekker ontspan. Ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met vriende

Baie lekker!

Alles was mooi skoon, die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Die chalet was netjies, die winkel is tops en het alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons heel eerste vakansie by Eiland Spa en dit was heerlik!

Ek was bekommerd gewees oor die bed omdat ons al teleurgesteld was by ander vakansieplekke, maar ek was verbaas met hoe lekker ons daar kon rus. Het teen dag 3 alreeds baie beter gevoel. Ag, dis net 'n great plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Netjiese, veilige en skoon akkommodasie. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie vir my lekker nie.

Was my eerste keer by Eiland, maar sal nie weer gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda W
Gesin met klein kinders

Place was clean, and well looked after.

Everything is within walking distance which is great. Overall nice stay, only problem was the Wi-Fi connection. No connection available at the rondawels, only near the shop and restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia T
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek en ontspanningstyd.

Ons het lekker geswem en gebraai en gekuier. Ons het veral die stappe langs die letaba rivier baie geniet. Pragtige natuurskoon en bome wat benoem is, is 'n bonus. Vestig gerus meer aandag op die staproete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon.

Alles was gereed met aankoms. Die verblyf was ook netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Beste vakansie!

Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesti S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, ons gaan altyd terug Eiland toe.

Net ons bure het geraas met harde musiek wat nie in ons klas is nie, en die volgende oggend het hulle van die mopanie bome afgebreek om vuur te maak. Het so 2 of 3 kokkerotte ervaar in die kombuis, maar verder was alles baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

My dogtertjie het alle swembaddens geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fees, daar is so baie om die kinders besig te hou. Ons sal beslis weer gaan.

Die chalet was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew V
Saam met vriende

Basic in service, but not in price.

I stayed in a rondawel, and they are definitely in need of some maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, het net 1 aand oorgeslaap.

Gaan definitief volgende keer langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek.

Rustige naweek. Baie ontspannend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari I
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit was baie lekker gewees en sal weer teruggaan. Dit is die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon E
Gesin met klein kinders

Very relaxing with no problems.

The horse riding was a great experience for my wife and daughter, the guide really knew what he was doing and made our journey very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avhafarei M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avhafarei M
Saam met vriende

It was good

I enjoyed myself there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

Lekker wegbreek. Baie wild en voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanika T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanika T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie lekker rustig. Het die warmswembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Baie lekker vir die kinders en die skoonheid is eerste klas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige oord.

Daar is meer as genoeg aktiwiteite om jouself besig te hou. Die baie voëls was vir my ’n pluspunt - kon baie foto's neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette P
Gesin met tieners

Lekker wegbreek vir langnaweek.

Rustige wegbreek vir oud en jonk. Hydro-swembad en warmswembad heerlik met glybaan wat kinders en tieners heeldag vermaak. Mense was almal vriendelik en wetsgehoorsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella K
Gesin met tieners

Heerlik gerus en nuwe vriende gemaak

Gaan beslis weer volgende jaar

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met tieners

Geseënd.

Die Here het die vakansie beplan in sy wil en dit was great. Ons Pa is die Koning. Dankie Jesus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Am B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Stay was awesome, just hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met vriende

Goeie, vriendelike, rustige, kuiertyd.

Baie droog, maar diens was vriendelik. Enigste klagte is dat as daar meer as een voertuig per kampstaanplek is, die ekstra koste nie met ons bespreking gemeld is nie. R130 per ekstra voertuig kan 'n goedkoop staanplek baie vinnig in 'n minder goedkoop opsie verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay and friendly hosts.

Beautiful in nature, friendly staff and excellent facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abby N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Abby N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was misluk.

Ons het oorgeslaap vir die aand by ATKV, daar was nie vir ons 'n uitkloktyd gegee nie en die volgende oggend was ons wakker gemaak deur herhaaldelike kloppe teen die deur en vensters. Ons was nog in slaapklere en die skoonmaker was redelik ongeskik met ons. En hoe meer ons vir haar sê ons is op die foon met die ontvangs hoe meer het sy tussen in gepraat en misluk geraak, sy het daar bly sit en geen privaatheid vir my of my kêrel gegee nie, ons was weg gejaag en het toe met ontvangs gereël dat ons net kan shower, toe ek in die shower was het my kêrel dit onder my aandag gebring dat daar 'n Afrikaans-sprekende man hom gedreig het. Ons het dadelik onsself verwyder en nie eers ontbyt geëet nie. Waar ons, ons lang naweek met 'n suur smaak by 'n ander ruskamp begin het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Ons was vir 3 nagte daar. Was net wat ons nodig gehad het - bosveldrustigheid. Die eenheid het beskik oor alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Katlego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my free space to refresh with my spouse just the two of us.

The service was good to me unfortunately I had a tire puncture on my way going there and upon my arrival I was told to hurry up because the receptionist want to close. I felt that pain. Remember I had to replace my wheel around past 8 in the middle of nowhere but I enjoyed my self after all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveld rustigheid!

Baie vriendelike personeel. Rondawel uitleg is pragtig. Al wat kort is 'n kluis in rondawel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avhasei M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avhasei M
Gesin met tieners

It was wow!

Eiland was fantastic. We really enjoyed being there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tintswalo R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tintswalo R
Saam met vriende

Everything is excellent.

The place is very clean and reasonably priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembi T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi T
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place and it accommodates everyone.

ATKV Eiland Spa is a good place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Het ons kort vakansie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nefale F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nefale F

We enjoyed every moment.

My booking was done accordingly and everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nefale F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nefale F
Saam met vriende

We enjoyed every moment.

It was a great trip, all our bookings was super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tlangelani M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tlangelani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Revitalising atmosphere, my kids enjoyed. I should have done horse riding but next time.

Wow I'm definitely going back again, so relaxing and refreshing I love it, it's peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons verblyf was uit die boonste rakke, sal beslis weer van die ATKV-oorde gebruik maak, netheid, diens, etes, alles was wonderlik, die diere was natuurlik 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het nie die oord gebruik in die sin van swem nie. Dit was 'n middelpunt waar ons en vriende kon ontmoet. Dit sal dus onregverdig wees as ek die plek resenseer. Die lys van inhoud was nie openlik neergesit nie, maar onder ander (redelik vuil) kennisgewings neergesit. Ek het dit eers ontdek toe ons oppak. Dit moes binne 2 ure van aankoms ingevul word. Daar was redelike verskille tussen my en die skoonmaker se syfers, soms was daar meer items as in die rondawel, soms minder. Gelukkig het ontvangs my redes aanvaar en daar was nie kostes nie. Ons het ons dood gesoek vir die mop wat in die rondawel moes wees. My man het dit op die hoogste punt van die dak ontdek (gesien).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshilidzi P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshilidzi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is so amazing that I can't even explain.

I enjoyed it very much. It was so exciting being here. I'm sure that I wil visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martien D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay at Eiland Spa.

Eiland Spa can best be described as a family holiday place. In winter time most visitors are elderly people and pensioners. Everyone is very friendly and you immediately feel included. The cleanliness of the place is commendable, which includes the rondavels where we stayed. Top rating!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kholofelo M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo M
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Great place, very neat and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V
Gesin met klein kinders

Goeie gesinswegbreek.

Ons ervaring was redelik positief gewees. Die swembad, winkel en perdry was goeie ervaringe. Daar was egter 'n paar dinge wat gepla het: die hidro bad wat stukkend is was nie aan ons gekommunikeer nie (ons het nogal uitgesien daarna), die klipharde kwaito musiek die hele Saterdag vanaf die werkers se compound, die kragonderbreking Saterdagmiddag, sowel as die swak waterdruk (na stort en toilet - eenheid 92), die eenhede en braairoosters kon beslis beter skoongemaak gewees het. My belewenis in die verlede was baie beter, die diens was nie hierdie keer so flink en vriendelik as in die verlede nie. Hopelik was dit net 'n slegte naweek en sal ons in die toekoms weer probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michell B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay very much.

See star-rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonelle H
Saam met vriende

Heerlike ontspanningsnaweek.

Alles was heerlik, behalwe vir die inboek proses, ons het vir 6 volwassenes geboek, maar daar was wel net vir 4 slaapplek en daar is van ons verwag dat 2 volwasse mense op 'n sleeper couch moes slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Gesin met klein kinders

Peaceful an nice chalets.

Enjoyed the stay. Loved the animals there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashangu Valerie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashangu Valerie S
Saam met vriende

Great place to be with friends.

We enjoyed swimming. It is a place to stay and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mulalo M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mulalo M

It was nice being there.

Great place but please include activities such as horse riding or a game drive to see wild animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rabelani R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabelani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had fun. It's a great place for a getaway

The place is fine, just that Saturday night there was no electricity for some time, it wasn't good but all in all its a nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and lovely place. A lot of entertainment for families.

Absolutely a beautiful place for a quiet holiday with your friends or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad service the entire weekend.

We were not happy at all. We will never visit the Eiland Spa again and will tell everybody of oir bad exsperience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2116 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7524fd6bc5fdbea20486ed6c5c6e57131b60476cf64093e1e4ab51cdf269dc77f8c72c70a56885e7acfc7ef8cf096a4c31b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 6) 87 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521