Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlanta 61

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 72, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlanta 61 is 'n woonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders. Let asb. dat die woonstel nie meer as 2 volwassenes kan akkommodeer nie.

Die grondverdiepingwoonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitkamer. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word en daar is 'n TV in die sitkamer.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. Daar is 'n selfsorg-waskamer in die kompleks.

Atlanta 61 is 1,5 km vanaf die strand en 5 km weg van Somerset Mall en die Mediclinic Vergelegen. Stand bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangritte en in seisoen kan gaste walviskyk. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, putt-putt speel of die Helderberg Wynroete besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlanta 61 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Atlanta 61
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • George-straat 72, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlanta 61 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 72, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fbe672cc73fc3adb5019d02c7a3df651f39d82454a870f73e7cec407fca9ba729a848a1dab574896875d1ca3cb1bb5e8769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 72 George Street Atlanta 61 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.118071582526 18.841081553373