Atlantic Beach Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Beach Golf Estate bied die perfekte verblyf vir die Paasnaweek of die Two Oceans in Melkbosstrand, Kaapstad.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 persone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n stoof in. Daar is 'n tuimeldroër in die dubbelmotorhuis en die buite-vermaakarea sluit 'n ingeboude braai en 'n swembad in.

Hierdie oord bied wonderskone uitsigte op Tafelberg, oor 'n gholfbaan, tennisbaan en restaurante.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Beach Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za