Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Beach Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolabella-rylaan 12, Sunset Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Atlantic Beach Villa bied B&B-verblyf in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek na aan verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elke kamer bied ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe asook ander noodsaaklikhede.

'n Volledige Engelse of Kontinentale ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike sonverhitte swembad en 'n gaste-sitkamer waar jy lekker kan ontspan. Ons kan lughawependeldienste, wasgoeddienste en portierdienste beskikbaar stel mits dit voor die tyd gereël en bespreek is. Dit sluit ook drukwerk, faksdienste en e-pos by die ontvangs van die gastehuis in.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en Atlantic Beach Villa is net 6 minute se stap van die strand af. Dit is ook na aan 'n paar winkels en restaurante en net 20 tot 30 minute se ry van 'n hele paar gholfbane af. Melkbosstrand en die wynroete van Durbanville is ook nabygeleë.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Atlantic Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Ligging

  • Dolabella-rylaan 12, Sunset Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolabella-rylaan 12, Sunset Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MjQ3ZWU3LTFlYTctNDhhZS1hNThiLTRjYmUyZDg5OGJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Dolabella Drive Sunset Beach, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.851112 18.493652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem