Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Breeze self catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Atlantic Breeze self catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daleen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Pragtige plekkie, loopafstand van die see.

Ons is vriendelik ontvang en Lizette het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Plesier, dit was 'n plesier om julle hier te he en julle is altyd welkom.
groete,
Kobus en Lizette

Atlantic Breeze self catering
Zelda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B
Saam met vriende

Pragtig, netjies en skoon! Naby aan die strand.

Wonderlike gasvrou/gasheer dankie Lizette en Kobus! Eenheid was volledig toegerus met als wat nodig was, beddegoed van goeie kwaliteit. Lekker buite braaiplekkie. Koffie, tee, suiker en melk was reeds in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Baie dankie.
Ons. Waardeer ook die pragtige gaste en hoe hulle die plek so netjies los.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Kobus en Lizette

Atlantic Breeze self catering
Elsche D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsche D
Gesin met klein kinders

Kobus en Lizette gaan uit hulle pad om van gaste, vriende te maak!

Ons sal vir seker weer daar kuier. Buiten vir die silwerskoon kamers en uitstekende diens, het Kobus moeite gedoen om die manne uit te neem om visvang ekskursies. Hulle het werklik geen moeite ontsien om die besoek aan Swakop vir ons so aangenaam moontlik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia J
Gesin met tieners

Vriendelike mense.

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het vroeg daar aangekom en hulle het ons baie gou gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer sulke wonderlike gaste.
groete en sterkte

Atlantic Breeze self catering
Abongile D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile D
Saam met vriende

Amazing experience!

My friends and I had an amazing stay at the accommodation. The place is clean and neat, it has everything a person may need. It is a stone's throw away from the sea and the price is quite reasonable! The owners are very nice, they kept on checking whether we're okay. I'd recommend the place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda R
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wat 'n pragtige, skoon plek. Ek sal Atlantic Breeze aanbeveel vir enige iemand. Fantastiese mense, baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Goeie dag Melinda,

Baie dankie Waardeer

Atlantic Breeze self catering
Thea B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Saam met vriende

Baie tuis gevoel by Atlantic.

Het geen probleme ondervind nie. Sal weer gebruik maak van Atlantic Breeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met vriende

Baie rustig.

Die plek is baie netjies en loopafstand van die see. Het dit net as slaapplek in die aand gebruik en dit was heel gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete

Atlantic Breeze self catering
Esme W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme W
Gesin met tieners

Die plek is fantasties, skoon en huislik.

Vriendelike ontvangs geniet. Hulle het alles gedoen om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Die plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit, julle was fantastiese gaste

Altyd Welkom.
Groete,

Kobus

Atlantic Breeze self catering
Magda S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Gesin met tieners

Baie stil area as jy van die stad se geraas wil ontsnap. Baie goed ingerig en kon heerlik ontspan.

Lekker skoon en stylvolle ingerigte plekkie en stapafstand van die see af. Goeie WiFi vir die tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Dankie, ons het jul verblyf waardeer. Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.

Atlantic Breeze self catering
Zenobia B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia B
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was absoluut fantasties!

Dit was ons eerste keer by Atlantic Breeze en denifitief nie die laaste nie. Die verblyf is pynlik netjies en puik ingerig. Dankie ook aan die eienaars vir hulle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Atlantic Breeze self catering se terugvoer

Beste Zenobia,

Baie, baie dankie vir die pragtige verwysing. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom.

Groete
Kobus en Lizette

Atlantic Breeze self catering
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Baobabstraat en Emerald-straat, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBFx9JOCvWrUDocqZP2Kfr7KIoPSb1DwV6MW51yEAhj0083jCp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of Baobab Street and Emerald Street Myl 4, Erf 378 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.630239326885 14.52780499893