LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic Garden Cottage | LekkeSlaap
+14

Atlantic Garden Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittanylaan 18, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié lieflike woonstel in Fresnaye in Kaapstad bied gehalte-verblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n uitstekende uitsig oor die see en stoepmeubels waar gaste kan ontspan en 'n romantiese aandete kan geniet.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Atlantic Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Brittanylaan 18, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Garden Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittanylaan 18, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa272da10101d20abac0ad1a4cfd2340027aac278be13f2854d8592bea90059d2bbc45762bcea3599583d2497d977e03a3940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Avenue Brittany Fresnaye 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.927336805038 18.383020418407
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!