Atlantic Pearl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Pearl is in Kampsbaai en bied 'n panoramiese uitsig op die berg en oor die see. Die woonstel het 2 selfsorg-eenhede wat 10 minute van die middestad en 4 minute van die strand af is.

Daar is slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het DStv, see-en berguitsigte, WiFi, lugversorging en 'n volledige kombuis. Gaste kan van die swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n sekuriteitstelsel en veilige parkeerplek in.

Die ligging is ideaal vir gaste wat die strand, Tafelberg, Waterfront of ander besienswaardighede in die stad wil besoek. Atlantic Pearl Villa is geskik vir gesinne.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Pearl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 138 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za