Atlantic Terraces 40 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Terraces 40 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die woonstel bied 'n baie mooi uitsig oor die see en oor die boomtoppe vanaf die balkon.

Dié woonstel is op die tiende verdieping en word bereik via 'n hysbak en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang-koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort-oor-bad. Die tweede badkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, 'n broodrooster, wasmasjien, breekware, eetgerei en kookgerei toegerus. 'n Haardroër, strykyster en strykplank word voorsien. Die leefarea het 'n ingeboude kaggel, 'n TV met Netflix en WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby Blouberg se strandfront, restaurante, winkels en sowat 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Atlantic Terraces 40 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Terraces 40 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 030 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za