Atlantic Terraces 59

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Terraces 59 is 'n afgeleë, lig en lugtige selfsorgwoonstel wat in die veilige Atlantic Terraces-kompleks geleë is. Dié kompleks is loopafstand van Blouberg se strand, naby verskeie restaurante en winkels en is net 20 km vanaf Kaapstad se middestad af.

Die kompleks bied slaapplek aan 4 gaste (ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n slim-TV met DStv, en onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n klein balkon. Daar is ook aangewese onderdakparkeerplek beskikbaar.

Kaapstad is tans onderhewig aan Vlak 6B waterbeperkings weens die droogte.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Terraces 59 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za