Atlantica 101

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annelie G
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Vir seker aanbeveel. Heerlik gebly, als wat 'n mens nodig het, goed ingerig, skoon en netjies. Chris was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan as daar iets was waarmee sy kon help. Op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Die uitsig is fantasties. Die verblyf is fantasties! Die sitkamer kyk uit oor die see en die blinds kan oopmaak. Jy word daagliks gehipnotiseer met die pragtige see-uitsig en son. Ek vermoed die plek is nog besig met renovasies binne, so daar is een of twee goedjies wat kan verbeter, maar eerlik, jy sal niks kort nie, alles is daar. Die negatiewe dinge: As jy iemand is wat hou van hare doen en make-up, daar is net spieëls in die badkamers. Die bank is al heelwat gebruik en lyk/voel nie baie skoon nie. Die los kussings op die bank moet net gekyk word na, kort dalk 'n vervang. Daar is veilige onderdakparkering, 'n swembad in die kompleks, en jy is naby aan baie winkels. Daar is fantastiese WiFi, ek het die hele week van daar af gewerk sonder enige probleme. En 'n massiewe TV teen die muur as jy nie jou rugby wil mis nie. Dit is regtig 'n ry en kom bly huis. Elke sent werd. Dankie aan Chris-Sandra vir alles!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Radia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2025

Very good place. Very good. The view was amazing, the outdoor pool is awesome. I'll do it again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Beach Road, Unit 101 Atlantica, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA550aa38bf763d1fc8f8ad37e10e0c07fac45331710b27e0c9b91d30b88983bc391374e47c80f58aaaa1af0b26a4be0977335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 21 Beach Road Unit 101 Atlantica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125610620045 18.834021311794
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang