LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantis Beach Manor On The Beach | LekkeSlaap
+16

Atlantis Beach Manor On The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rocks-weg 62, Uvongo, 4269, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Atlantis Beach Manor On The Beach is 'n ruim selfsorghuis reg op die strand en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders in 5 slaapkamers. Gaste kan die dolfyne en walvisse van die huis af dophou of luilekker somerdae op die strand of veranda of in die swembad deurbring. Kom ontspan met die Indiese Oseaan voor jou. Rus met die klank die golwe wat teen die rotse bruis reg teenaan jou tuin!

Dié strandhuis is uiters ruim en het 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slegs vir jong kinders geskik is. Daar is ook 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Onthou om jou eie handdoeke en DStv saam te bring. Daar is wasserye in die omgewing wat jou wasgoed op versoek by jou kan afhaal. Buite is daar 'n swembad wat oor die see uitkyk en braaigeriewe.

Atlantis Beach Manor is teen die strand, maar ook stapafstand vanaf Uvongo se hoof-swemstrand en strandmeer met sy getypoel, kinderpoel, wateraktiwiteite, en restaurant. Ons is ook stapafstand vanaf St Michael's-hoofstrand, Margate, Wild Coast Sun, gholfbane, Oribi Gorge, Shelly Beach Bootklub en die nabygeleë winkelsentrums. Orange Rocks-weg is 'n gewilde plek vir visvang, draf, lang wandelinge en fietsry langs die kus.

Ons verblyf is slegs geskik vir gesinne of paartjies, en ons akkommodeer ongelukkig nie troeteldiere, studente-, partytjie- of vissersgroepe nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantis Beach Manor On The Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xKindermatras vir 1
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Orange Rocks-weg 62, Uvongo, 4269, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rocks-weg 62, Uvongo, 4269, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZDAxMzg0LTZiMmEtNDRiOC1hODBmLTI1YTE3YzIzNTRmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 900  per nag (vir 10 persone) 62 Orange Rocks Road Uvongo 4269 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -30.828473791671 30.402293354273
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!