Pretoria Noord Akkommodasie by Atlantis Dream | LekkeSlaap
+40
+40

Atlantis Dream

Selfsorg
  • Vanaf R11 150 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-straat 169, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Atlantis Dream is 'n bekoorlike houthuisie in Pretoria Noord, 10 km van die Uniegebou af en 14 km van die Universiteit van Pretoria af.

Die houthuisie skuil in 'n rustige tuin, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantis Dream sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jan Van Riebeeck-straat 169, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R11 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R11 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-straat 169, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfcfea00bab47def735173e3fcb5a92df819a0413f77c586aee16fec3eb3cc385a2822dd565707559a00fa1f1c600e4009ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 150  per nag (vir 4 persone) 169 Jan Van Riebeeck Street Pretoria North 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.682484 28.177716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za