Shaka's Rock Akkommodasie by Atrium - Affordable 4-5 sleeper apartment | LekkeSlaap
+19
+19

Atrium - Affordable 4-5 sleeper apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat , The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Affordable Atrium Apartment 4-5 sleeper bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel. Die woonstel is in The Artrium-kompleks in Shaka's Rock slegs 700 m vanaf die gewilde snorkelstrand, 1,8 km vanaf Thompsonsstrand en 1,5 km vanaf Salt Rock-strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 1 met 'n stort. Die bank kan oopvou en dien as 'n enkelslaapbank. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met buitemeubels. Op helder dae het die balkon 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die kompleks is op 'n heuwel geleë, so gaste moet hul eie vervoer hê om by sommige strande en restaurante in die area te kom. Ballito Junction Regional Mall is 4,4 km ver en Ballito Lifestyle Centre is 5,9 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Atrium - Affordable 4-5 sleeper apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Atrium - Affordable 4-5 sleeper apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat , The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 550
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 5)
was R1 550
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 5)
was R1 550
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat , The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuHnBczsIEExZq9riezHpzrp1XecBpkadUkk5dyvSfN5ZqvjOCp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, nou Vanaf R1 395  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Main Road The Atrium 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.514501247986 31.226725970008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za