LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atrium Penthouse | LekkeSlaap
+14

Atrium Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Atrium Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-dakwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in The Atrium-kompleks in Shaka's Rock en bied maklike toegang tot Shaka's Rock se getypoel en strand.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n tripelstapelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die ligging bied toegang tot besienswaardighede in Shaka's Rock en die omgewing. King Shaka Internasionale Lughawe is 23,8 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Atrium Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoofweg, The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83be7775526acab572a257d970123f6a9c84fa3fe71ccc202650db0b50b66103cca7cdd344dfab9826f0bb39527b07054659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600  per nag (plek vir 7) Main Road The Atrium 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.514517995154 31.226787915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!