LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Auas City Hotel | LekkeSlaap
+17

Auas City Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centaurusstraat, Maeruapark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 255 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Auas City Hotel is sentraal in Windhoek geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die hotel spog met 26 kamers en bied verskeie opsies om aan alle gaste se behoeftes te voorsien. Daar is 10 dubbelkamers wat elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 14 kamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gesinskamers het elkeen 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die tuin ontspan of 'n skemerkelkie langs die swembad geniet.

Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Centaurusstraat, Maeruapark, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf R1 255
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 255
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centaurusstraat, Maeruapark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaXBwp4q2UZdZKV1Wfc9qM5rIN7nqgaeYHhxNKRGS13JKdn46Wj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 255  per nag (vir 2 persone) Centaurus Road Maerua Park 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -22.5837163 17.0919074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!