Audacia Manor Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan.

Verblyf is beskikbaar in 10 elegante en suite-kamers, elk met 'n koninggrootte-bed, lugversorging, verhitting, ’n yskassie en 'n TV met 49 DStv-kanale. Die kamers in die herehuis het balkonne met ’n 180°-uitsig oor die stad en see. Die kamers in die waenhuis het elk ’n privaat binnehof, 'n buite-spabad, asook binne- en buitestorte.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Audacia Manor Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za