Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chante S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful.

Peaceful and blissful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons drie dae later vertrek het was Andre en Audrey die perfekte gashere. Die omgewing is pragtig en die akkommodasie is ruim en netjies. Jy kan voel jy is op 'n plaas. Heerlike sitstoep met mooiste grasperke en bome asook lekker braaiplek, met voorsiende wingerdstomphout om dit nog meer aangenaam te maak. Gemaklike en uitdagende stap, draf en fietsryroetes afhangend van wat jou behoefte is. Pragtige berge in die omgewing en ongelooflike wyne. Beslis sal ons weer wil gaan kuier om die res van die omgewing te verken en daardie 30/45km MTB roete baas te raak. Dankie weereens Andre en Audrey vir jul vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Hello Johan en Elna,
Julle was die vriendelikste, aangename gaste en ons het julle tyd hier baie geniet. Ons voel eintlik dat ons soos vriende uitmekaar gegaan het. Dankie vir julle beskrywende resensie. Julle was sulke maklike, netjiese gaste en ons sien uit om julle weer te sien. Alles van die beste vorentoe.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Pieter K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Uitstekende wegbreek tussen die wingerde en boorde

Baie rustige wegbreek in pragtige area. Baie veilig en kinders kan lekker speel en fietsry tussen landerye en boorde. Audrey was baie gasvry en altyd bereidwillig om te help. Sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Dankie Pieter, vir julle ook. Dit was vir ons lekker on te sien hoe die kinders die plaas geniet het. Ons is bederf om in so 'n mooi omgewing te bly. Alle voorspoed vir julle as familie en ons ontvang julle graag weer.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Francesco P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our first time stay here and will definitively recommend because of space, offer more, nature, prefect locate and the service received.

We was well received, the cottage has a lot of space and offer more (extra) which one normal not found. I am very thankful for we was not rush to book out, this was very nice and we still can enjoy everything which was offer. The quietness, birds, vineyards and to be on the farm to just relax, walk around done well for us. Thank you Audrey for being a people person and understood that we all are human.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons eerste keer hier en sal definitief aanbeveel as gevolg van ruimte, die natuur, die perfekte ligging en die diens wat ons ontvang het.

Ons is goed ontvang, die kothuis het baie ruimte en bied meer (ekstra), wat 'n mens normaalweg nie vind nie. Ek is baie dankbaar daarvoor dat ons nie vinnig uit hoef te geklok het nie, dit was baie lekker en ons kan nog steeds alles geniet wat aangebied word. Die stilte, voëls, wingerde en om op die plaas te wees om net te ontspan, is lekker vir ons. Dankie Audrey dat jy 'n mense-mens is en verstaan dat ons almal net mens is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rustigheid!

Vriendelike ontvangs, rustigheid, natuurskoon. Volpunte. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P
Saam met vriende

Lovely cottage will definitely be back.

Very friendly owner and she welcomed us with a complimentary bottle of wine - always a bonus for us! Really enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens absoluut wonderlik. Ons kyk al klaar wanneer om weer te gaan.

Dit is rustig, pragtig en vriendelike mense. Ons tweede keer hier en beplan klaar weer ons volgende kuier. Baie lekker met betrekking tot roetes en net so rustig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Hello Juanita

Dit was so lekker om julle weer hier te kon ontvang. So bly julle het hierdie keer die fietse saamgebring en kon lekker op die bergfiets roete ry. Dankie vir julle vriendelikheid en omgee vir ons huis en omgewing. Julle is wonderlike gaste.
Baie seën vorentoe.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Alaistair W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alaistair W
Saam met vriende

A genuine farm getaway.

The Homestead is a fantastic property to stay on and Audrey is a wonderful host. The process from the enquiry to the final check-in and constant communication and updates from Audrey were comforting. The property is away from main roads which makes it incredibly peaceful. Being able to wander through the vineyards and explore the farm is also a treat. We have found a new firm favourite in the area and will definitely be going back as often as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Good day Alaistair,

It is always great meeting such outgoing and friendly guests. We are happy you could stay here and enjoy our bit of paradise.
We have just started renovations on the kitchen in the Homestead, making it bigger with direct access to the patio as well. This, we believe, will be a big plus point.
Looking forward to hosting you again and meeting the family with everyone enjoying our mountain bike trails.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Juanita S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut blissful en amazing.

Baie welkome ontvangs. Soveel moeite gedoen en mens baie welkom laat voel. Sy het ons ook gratis opgradeer na die kothuis. Soveel stilte en ontspanning. Rustige plaasatmosfeer en lekker fietsry of staproetes. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Beste Juanita,

Dit is altyd lekker as gaste die stilte en ons omgewing waardeer en geniet. Ons het dit ook geniet om julle te ontmoet. Volgende keer moet julle die fiets en draftekkies saambring.

Mag dit goed gaan.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Carli O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli O

Gerieflike, huislike verblyf in 'n baie rustige omgewing.

Ons het ons tyd by Audrey's Homestead verskriklik baie geniet. Ons kon so lekker rus. Die omgewing is pragtig en baie rustig, tog is daar baie om te doen in die nabye omgewing. Die huis beskik oor alles en nog meer wat mens nodig het en is skoon en netjies. Audrey laat mens baie welkom voel. Ons sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Hello Carli,
It was lovely having 4 generations of your family to stay, and meeting you all. You were lovely guests to host. Thank you to the grannies for the information on how to stimulate a young baby. Looking forward to hosting your family get together another time.
All the best.
Audrey

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
John D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met klein kinders

Beautiful farmhouse with amazing service.

We stayed in Audrey's for 3 days and 2 nights on our recent visit to South Africa. It was a wonderful experience. The house is spacious, consist of 4 bedrooms and 2 bathrooms, living area, kitchen, pantry and laundry area. The garden is beautiful. They have a sun room for your to read your books and relax and braai set if you want to have a braai. The house is fully equipped with kitchenette, washing machine, dishwasher. There is an indoor fireplace for cold winter night. The flooring is wooden flooring which is nice during winter. They have good WiFi service and cable TV (DStv) with lots of channel. Audrey is very nice host, she gave us a complimentary wine from NUY. She helps us with the laundry and the staff is friendly and helpful. The only thing that we regret is only the short time that we spent there. We should stay longer. Well, there's always next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-maree O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-maree O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, rustig, pragtige omgewing.

Dit was 'n wonderlike naweek wat ons gehad het by die plaas. Baie rustig en stil, ver weg van die stad se geraas en pragtige omgewing. Alhoewel ons nie langer kon bly nie moes ons Sondag vroeg uit as gevolg van omstandighede, het ons 'n dag se geldjie verloor en was nie ge-refund nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Ek het vir die klient 'n groter plek met meer geriewe as die bespreekte ene verskaf, teen 'n afslag prys omdat sy 3 dae bespreek het. Die voorlaaste aand het sy haar verblyf verkort. In geval van uiterste onvoorsiene omstandighede, probeer ek gewoonlik my gaste met koste tegemoet kom.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Jacques R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige plaas. Geen stadslawaai nie. Pragtige sterre. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Audrey's Homestead is 'n ongelooflik mooi ou plaashuis. Met 'n lekker groot grasperk vir kinders om op bal te skop, mooiste berg en plaas uitsigte en heerlik winter kaggelvuur in die leefarea! Ons het heerlik gestap en fietsgery op die mooi wingerd en groete plaas. Die kombuis is baie goed toegerus. Daar was baie lekker braai en kaggelhout. Ons het ons naweek by Audrey's Homestead ongelooflik baie geniet! Dankie Audrey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoering. Ons is bevoorreg om in 'n pragtige omgewing te bly, en dit is vir ons baie lekker om dit met ander te kan deel.
Dit is ook vir ons baie lekker om te sien hoe almal die buite lewe geniet. Daar is so baie wat 'n mens hier kan doen wat nie in die stad moontlik is nie.

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Anet B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B
Gesin met klein kinders

Dit was waarde vir geld.

Uitstekend toegerus met al die nodige toerusting. Pragtige omgewing en vriendelike en hulpvaardige gasvrou en -heer. Die huis en tuin is kindervriendelik. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand wat die omgewing beter wil leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei, Nuy, Worcester-distrik, 6700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNWE0NDRjLTJlMWMtNGM4My05MGJkLTc5ZWM1MTQwYjg2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 De Vlei Nuy 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653280258247 19.616775512695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem