Augrabies Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Augrabies Backpackers bied gerieflike rugsakreisigersverblyf sowat 10 minute vanaf Augrabies Nasionale Park. Dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken.

Ons het 4 kamers - elkeen met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Twee van die kamers het en suite-badkamers en die ander twee kamers deel 'n badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, eetgerei en breekware. Koffie en tee word voorsien. Daar is ook 'n wasgoeddiens op versoek beskikbaar.

Gaste kan heerlik ontspan in die koelte, in die kanaal swem en die seisoenale, organiese vrugte geniet. Doendinge in die omgewing: heelparty staproetes, riviervlotvaart op die Oranjerivier en warmlugballonvlugte oor die Kalahariwoestyn. Dagbesoekers is welkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Augrabies Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false