Sunnyside Akkommodasie by Auld House B&B | LekkeSlaap
+6
+6

Auld House B&B

  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrencestraat 12, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Auld House B&B is 'n Victoriaanse huis wat gerieflike akkommodasie bied. Die huis het 'n tuin en is geleë in Grahamstad. Dit is na aan Rhodes Universiteit, St Andrew's College, DSG, Kingswood College en verskeie winkelsentrums.

Daar is ruim gastekamers wat elkeen 2 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig op die tuin en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook elektriese komberse, 'n waaier, 'n kluis, haardroër, koffie- en teeskinkbord, 'n TV met DStv asook
WiFi-toegang. Ondervloerse verhitting is beskikbaar in die winter. 'n Engelse ontbyt word voorsien en daar is toegang tot 'n veranda met gemaklike stoele. Daar is ook parkeerplek beskikbaar van die straat af.

Grahamstad is in die Oos-Kaap geleë, net 130 km ver van Port Elizabeth af en 180 km van Oos-Londen af. Grahamstad is die tuiste van Rhodes
Universiteit en daar is 52 kerke in die stad van verskeie denominasies, daarvandaan Grahamstad se bynaam, "Stad van die Heiliges". Daar is 2 groot feeste wat elke jaar in Grahamstad plaasvind, die Grahamstad Nasionale Kunstefees in Junie/Julie en die SciFest Africa in die eerste kwartaal van die jaar. Dié Kunstefees is die grootste Kunstefees in Suid-Afrika.

Kenmerke

Geriewe

  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Auld House B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lawrencestraat 12, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Auld House B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrencestraat 12, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjJkMWMyLTgwYTUtNGUyYy1iOTk2LTkyNmFhMjY5N2ZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Lawrence Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.31514975858 26.5330939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za