Aurora Lekker Slaap

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aurora Lekker Slaap is in die bekoorlik Kaapse voorstad, Durbanville geleë. Dié eenheid is na aan verskeie wynlandgoed en besienswaardighede.

Dié selfsorg-woonstel is na aan die eienaar se huis en het 'n privaat ingang en lugversorging. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met DStv, gratis WiFi, braaigeriewe en 'n alarm. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Durbanville se wynplase, Tygervallei Winkelsentrum, Kaapstad se strande en die Durbanville-gholfbaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Aurora Lekker Slaap sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aurora Lekker Slaap gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za