Riebeeckstad Akkommodasie by Aurum House | LekkeSlaap
+10

Aurum House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erneststraat 44, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aurum House bied selfsorgverblyf in die woonbuurt Riebeeckstad in Welkom, net 'n paar kilometer vanaf die Central University of Technology.

Aurum House het slaapplek vir 8 gaste in 4 dubbelkamers. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n groot eetkamerstel, en daar is 'n TV met DStv in die ruim sitarea.

Die huis het 'n veranda wat na 'n lieflike swembadjie lei. Daar is 'n ruim lapa met 'n Jetmaster-braai in die pragtige tuin waarin die huis skuil.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Aurum House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aurum House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erneststraat 44, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink Aurum House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erneststraat 44, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzYzNDA4LTJkNDgtNGZjZC1iMzkxLTJlNWE1YWJlZDMzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 44 Ernest Street Riebeeckstad 9469 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.921994904178 26.815663576126
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za