Graskop Akkommodasie by Autumn Breeze Manor and Lodge | LekkeSlaap
+76

Autumn Breeze Manor and Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 63, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Autumn Breeze Manor and Lodge bied ruim, gerieflike en outydse B&B-verblyf in Graskop, 'n klein, woudagtige dorpie op die rand van die Drakensberg-platorand. Dit is sentraal geleë in die Laeveld se Panorama-toerismestreek in Mpumalanga.

Autumn Breeze Manor and Lodge is stapafstand vanaf die dorp met sy verskeie kunsvlytwinkels en restaurante. Dit is die ideale bestemming vir reisigers wat die Laeveld se Panorama-roete wil verken. Graskop is op die spits van die skilderagtige Kowynpas geleë.

Autumn Breeze bied verblyf in 2 pragtige eenhede: die hoofhuis en die lodge. Albei het 'n rustige ligging in die tuin. Elke suite het 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens. Al die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die suites word daagliks skoongemaak deur ons toegewyde personeel.

Suites by The Manor het komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamers en ekstra komberse vir die kouer dae. Elke suite het sy eie privaat ingang en die boonste suites het balkonne. Veilige skadu-parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is oorgenoeg parkeerplek in die straat.

Daar is 8 kamers by die lodge wat elk sy eie en suite-badkamer en ekstra komberse het.

Die huis beskik oor 6 kamers, elkeen met sy eie deur wat kan sluit, en daar is 1 hoof-ingang. Dan is daar ook 2 kamers buite die huis met hul eie ingange en privaat parkeerplek. Die tuin is lowerryk en omhein. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir ons gaste wat in die ander 6 kamers bly.

Ontbyt word in 'n knus eetarea by die lodge voorgesit vir gaste wat in enige van die 2 huise bly. Alle gaste kan ook die binnenshuise swembad benut. Dit word nog opgeknap.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Autumn Breeze Manor and Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Presidentstraat 63, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Autumn Breeze Manor and Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 63, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZjE5YzJiLTk2MGMtNDgwMS05NzY2LTMxZDIxOGJmYTU4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 63 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -24.931867290165 30.844115801258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za