Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Autumn Breeze Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 45 resensies vir Autumn Breeze Manor
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Charlotte M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodating.

Satisfactory and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvira L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira L
Saam met vriende

Friendly, clean, comfortable stay.

A very pleasant stay thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desrie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrie M
Saam met vriende

The place is safe to drive around and it is not far from the activities we wanted to do for the example the big swing, God's window, Berlin waterfall , lisbon waterfall. ect.

Autumn Breeze Manor is a very beautiful,relaxed place to book in, and their bed and breakfast prices are reasonable. . I wish they can do something about the R250 charged for late check in. We travel from different provinces to come to Mpumalanga.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ontspanne, vriendelik en skoon.

Pragtige B&B met die vriendelikste en mees behulpsame bestuurder/eienaar. Sal definitief weer 'n aand of twee hier boek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer na julle verblyf hier by ons en was dit n voorreg om julle as ons gaste te he. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet en sal ons julle graag weer wil sien as julle n naweek wegbreek wil maak.

Autumn Breeze Manor
Salome S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Phillip, Liz, Chef Braam and the team of ladies are simply the kindest people.

The service was incredible and everything was very clean. We loved every minute and we will miss everyone, especially the breakfast every morning. Thank you everyone! We can't wait to come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you Salome, for your kind words and was only a honour to host you. We do hope to see you again and safe traveling. We will miss your kindness and smiling face as well.

Autumn Breeze Manor
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, with great people that served us well.

We enjoyed our stay, the place was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

You are most welcome and we value your support! Please come again!

Autumn Breeze Manor
Adriaan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n lekker oorslaapplek.

Dit is nie 'n plek waar ek sal wil bly vir 'n langtermyn nie maar was awesome om net te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.

Autumn Breeze Manor
Zanele M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele M

Rooms upstairs were beautiful.

Nothing much more added, we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan G
Gesin met klein kinders

Stayed for 2 nights with family and grandfather in 3 different rooms.

The staff were very friendly, and the rooms were clean and tidy. Some of the rooms do however need a bit of restoration and a refresh. Given the many rooms in the lodge, noise from other guests late at night or early morning was also a bit annoying. The location of the lodge right on the main road, although being very central, also means more noise and less privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and was very nice meeting you all. We do apologize for the noise of the other guests and we do advise all our guests to please keep the noise level down as we have other guests as well.

Autumn Breeze Manor
Mmakenosi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mmakenosi L

Need more improvement.

Please do put at least 8 sugars in the bedroom. Provide TV set at the seating room. Change menu on the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us.

Autumn Breeze Manor
Pam V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marie is a very friendly, lovely lady.

The room was very basic, no hair dryer, two of the mornings we had no hot water to shower. There were 2 big groups whilst we stayed so the breakfast was over crowded and unorganised the one morning we even walked out and went for breakfast elsewhere. One kettle to boil water for coffee and tea for 20+ people is just not sufficient for so many people. The breakfasts were always the same thing with a slight difference here and there. We were hardly at the room as we thoroughly enjoyed all the site seeing. Really a beautiful part of our country. The friendliness of the hosts are what made it a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and was so nice meeting you. We do apologize regarding the hot water and we do ask guests to use water sparingly to ensure all guests have sufficient hot water. We had a busy weekend and it made it quite challenging to serve all guests breakfast at the same time. Normally the guests don't arrive for breakfast at the same time. We are pleased to hear that you enjoyed all the beauty of Mpumalanga. Stay safe and hope to see you again.

Autumn Breeze Manor
Tilda N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tilda N
Gesin met tieners

Slegs oornag

Verblyf was nie sleg nie, maar geen ontbyt gekry wat ingesluit was in tarief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us. We do provide breakfast and the times of breakfast were given to you with check-in. We did however wait for you to serve your breakfast, but you did not show up, and when we went to your rooms to find out if you will have breakfast however, you already left.

Autumn Breeze Manor
Daan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable room with a big bathroom.

If the guest house did not have a restaurant on the premises, it would have been quite difficult to get something to drink or eat after 17h00. The TV could be taken out because the channels available do not provide entertainment to all groupings in South Africa. The plastic flowers on the beautiful antique furniture do not give credit to them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and it was great meeting you. We hope you had a good time and that the cold weather was not too unbearable.

Autumn Breeze Manor
Phillip M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and hope to visit again.

The reception was excellent, we enjoyed our stay. The dinning/sitting area was a bit stuffy but not bad. I would recommend fresheners inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and was nice meeting you. We are pleased that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future.

Autumn Breeze Manor
Mampa R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mampa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was good.

They welcomed us very nicely and their lodge is very good. Their receptionist was very good to us and we enjoyed our stay. Everything was perfect, but they must improve their breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was goed.

Hulle het ons baie mooi verwelkom en hul lodge is baie goed. Hul ontvangsdame was baie goed vir ons en ons het ons verblyf baie geniet. Alles was perfek, maar hulle moet hul ontbyt verbeter.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and was great meeting you. We hope that you traveled safely and that all is well.
Keep safe.

Autumn Breeze Manor
Gideon V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met vriendelike professionele diens.

Lekker om daar te bly en vandaar jou besienswaardighede te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis uitgekies het om n rusbreek te he van die bedrywige daaglikse lewe.
Was lekker om julle te ontmoet en hoop ons om julle weer te sien as die stads mure julle begin druk.

Autumn Breeze Manor
Petunia M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petunia M
Gesin met klein kinders

I had an awesome stay.

The place was excellent and I loved the location and the friendly staff. I definitely recommend it to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and it was great meeting you. It is always sad to see such friendly people leave so soon but your kindness will be remembered. Enjoy your vacation and travel safely.

Autumn Breeze Manor
Gerhard D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Kan gaste maan om ander in ag te neem en sagter te wees. Houtvloere en kan hoor wat langsaan gepraat word. Verder pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and was nice meeting you. We apologize for the guests next to you who was loud and we do request our guests to keep the noise down and consider our other guests.

Autumn Breeze Manor
Sebasti Mari M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sebasti Mari M
Besigheidsreis

Vriendelik, maar ongemaklik, die foto's en die reality van die plek is baie verskillend. Ons kon nie eers gemaklik badkamer toe gaan nie, want as iemand van die trappe af stap, dan kyk 'n mens in die badkamer in en daar is nie eers mure nie.

Ek sal eerder op 'n ander plek wil bly vir die prys wat ek betaal het. My idee was om in 'n gemaklik plek te bly nadat ons berge uitgestap het en al wat ons van die kamer af ontvang het, was ongemak. Die restaurant was wel uitstekend en die bestuur was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us, it was nice meeting you. We do apologize for any discomfort that you experienced.

Autumn Breeze Manor
Johan F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

In my lewe nog nooit so 'n koue kamer beleef nie!

Daar was wel 'n patetiese blaasverwarmertjie wat nie hond kon afmaak teen die yskoue kamer nie. Daar is vir ons gesê die kamer is nog onder konstruksie, maar dan laat jy nie gaste in so 'n onafgeronde kamer slaap nie! Daar was net een bedkassie, geen spieël in die kamer nie, van die ingeboude kaste is twee deure uitgehaal en die spasie was seker veronderstel om 'n lessenaar te wees! Die mure kort verf en onvoldoende kragproppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us and we had a few very cold days.

Autumn Breeze Manor
Tania H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Autumn Breeze was die ideale plek om te oornag op ons reistog alhoewel dit naby aan die hoofpad geleë is.

Die kamers was baie mooi versier en netjies. Die gasvrou was ook baie hulpvaardig. Ons was net nie mal oor die uitleg van die kamer waar die badkamer nie behoorlik klankdig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your stay with us. It was nice meeting you.

Autumn Breeze Manor
Jeanine M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ‘n lekker warm gevoel, dit voel soos jou eie huis!

Ek en my man was op ons een jaar huweliksherdenking vir die naweek in Graskop en het Autumn Breeze Manor and Lodge gebruik vir akkommodasie. Ons was verwelkom met die warmste gevoel en het dadelik tuis gevoel. Die eienaar Mevrou Marie het ons gewys waar ons gaan slaap, ontbyt eet en die restaurant. Ons kamer was netjies en skoon. Ons motor was veilig deur die nag en ons self het veilig gevoel waar ons geslaap het. Die eienaar se man het vir ons swemhanddoeke gebring sodat ons kan swem. Die oggend met ons huweliksherdenking was ons tafel gedek met blomme en ‘n kaartjie van die eienaars en die personeel om ons geluk te wens! Ek beveel hulle vir enige iemand aan en ons self sal weer daar gaan bly indien ons in daai omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en besonderse vrymoedigheid en vriendelike geselskap.
Dit was n voorreg en wonderlik om die aangename jong paartjie, Jeanine en Sakkie by ons te kon he en hoop om hul binnekort weer te kan verwelkom te same met die res van hul familietjie. Alle sterkte en voorspoed vir jul toekoms.
Vriendelike groete,
Marie en Brain

Autumn Breeze Manor
Christiaan O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan O
Besigheidsreis

Die verblyf was vriendelik, gemaklik en skoon.

Ons verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Die ontbyt was smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie vir jul keuse om by Autumn Breeze te oornag Christiaan.

Ons wens jul voorspoed toe met die belangrike besluite wat geneem moet word en sien uit daarna om jul binnekort weer te verwelkom in Graskop.

Beste wense,
Marie

Autumn Breeze Manor
Carole-ann D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was very pleasant and made our stay feel like we were at home.

The location was perfect and very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Your are very welcome, Carol-Ann and thank you for your stay. We look forward to see you again one day.
Kind regards,
Marie and Brian

Autumn Breeze Manor
Agnes M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want to view nature at its best, this is the best place to go.

In addition to the above comments, the meals were very tasty and fresh. I think what needs to be improved is the DSTV - one channel can never be okay in 2018, there should be news, movies and sports.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you, Agnes, for staying with us and your generous review which is much appreciated.
Please come again.
Greetings,
Marie

Autumn Breeze Manor
Amorette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, bekostigbare verblyf met 'n glimlag.

Die eienares en personeel van die lodge is vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n lieflike tyd gehad. Die eienares het uit haar pad gegaan om te verseker ons is gemaklik en geniet die verblyf. Sal Autumn Breeze Manor and Lodge beslis ten sterkste aanbeveel vir reisigers wat gemaklike en bekostigbare verblyf benodig. Sal definitief weer hier gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie, Amorette, julle is altyd welkom en sien uit na jul volgende besoek!

Autumn Breeze Manor
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Die eienaars en personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Die restaurant se kos was ook lekker en dit was baie gerieflik om nie ver hoef te stap of te ry na 'n eetplek vir aandete nie. Die kamers was netjies en skoon en ons kon 'n lekker nagrus geniet sonder enige steuringe. Ek sal Autumn Breeze enige tyd weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you, Kobie. We are delighted that you enjoyed your stay with us.


Autumn Breeze Manor
Amanda T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Amanda T
Saam met vriende

Only good for sleep.

The place should state that it's not for young people travelling in groups because we were constantly reminded of keeping our voices down like we were in church. The breakfast is not so nice, no variety, eggs and bacon everyday. The lady that owns it should try and be friendly and I didn't like it when she asked us not to leave before she checks the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for your feedback. May I please remind you that it is standard practice that guests should consider other guests staying at the same guesthouse, as they pay for their accommodation and facilities, too.

Autumn Breeze Manor
Matisetso H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matisetso H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant.

We had a fabulous time and our stay was warm and very pleasant. Marie and the rest of the staff were fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for taking the time to write us such a lovely review. It was a pleasure to host you.

Autumn Breeze Manor
Gerrit V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry.

Was great. Gasvrou het ons gehelp met ys, haardroër ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Dit was 'n plesier om te kan help. Baie dankie vir jul ondersteuning en verwysing.

Autumn Breeze Manor
Christa E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Gesin met tieners

Amazing!

Vir seker sal ek weer hier oornag. Die kliëntediens is uitmuntend! Die onbyt was baie, baie lekker. Ek sal net nie weer by die restaurant agter Autumn Breeze gaan eet nie, die opsies is min en ek dink die alkohol is te duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Baie dankie Christa, dit was aangenaam om jul hier te hê.

Autumn Breeze Manor
Johan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelik en veilige gastehuis.

Vriendelike ontvangs deur die eienaars. Doen ekstra moeite vir gaste wat vroeg moet vertrek deur 'n kospakkie af te lewer. Baie netjiese en skoon geriewe. Die ontbyt is stewig en lekker! Hul pryse is baie billik. Die gastehuis is sentraal en binne loopafstand van die sentrum en restaurante. Ons gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Jul is baie welkom Johan, en ons sien uit na jul volgende besoek.

Autumn Breeze Manor
Retha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die kamer wat ons in geslaap het was redelik privaat, jy het nie die mense langs aan gehoor nie. Ons motor het reg voor ons kamer gestaan agter 'n toestoot hek, so dit was redelik veilig. In 'n warm plek soos die laeveld wat die lugversorger baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Ons bedank jul vir die resensie en ondersteuning. Kom kuier gerus weer.

Autumn Breeze Manor
Mokgadi S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi S
Enkelreisiger

The hospitality there was super amazing.

I had a wonderful stay there. the place is clean, the staff awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Dear Mokgadi,

Thank you so much for being our guest and we are delighted that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Autumn Breeze Manor
Dereck M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dereck M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very clean and centrally located.

I would go there every time I visit Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you Dereck. We appreciate your positive feedback, and we are very glad you enjoyed your stay with us.
We look forward to your next visit.

Autumn Breeze Manor
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon maar ...

Positief: Netjies en skoon; Baie vriendelik; Badkamer in #10 is rêrig nice. Negatief: Geen kragpunte beskikbaar by beddens. Ons kamer #10 was by 'n buite spreilig, dus was die kamer nie donker nie. In die pub en restaurant was die personeel vriendelik, maar was totaal en al clueless bv. ek moes self agter die bar ingaan om my kaart transaksie deur te sit aangesien hulle nie geweet het hoe die masjien werk nie. Pizzas was koud moes dit oormaak, dit kos geld ens. Kyk asb na daardie punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Goeie More Johan,

Baie dankie dat jul ons gastehuis gekies het om hier te kom ontspan.
Ons sal inkyk op al die negatiewe punte. Jammer vir eninge ongerief wat veroorsaak is.
Ons sien wel uit om julle weer te verwelkom.

Virendelike Groete,
Autumn Breeze Manor and Lodge

Autumn Breeze Manor
Hlayisani M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hlayisani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge was nice but they should improve the car parking safety.

The breakfast was nice, room and the bathroom. The customer service was also good but they should improve car parking because our car wasn't safe at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for taking the time to give feedback on our property. We are very glad you enjoyed your stay with us.
It is unfortunate that you did not bring your safety concerns to our immediate attention. We never had any problems before as our own vehicles are parked on the property day and night. We look forward to your next visit.

Autumn Breeze Manor
Nicole M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M

Great accommodation.

Beautiful, quiet and tranquil place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for the lovely review about our property. We are looking forward to your next visit.

Autumn Breeze Manor
Fortunate M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fortunate M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, thank you.

Upon arrival, we were greeted with a smile by Marie, what you see on the picture as what you get at the venue. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment. It was lovely to have accommodated you.
We look forward to welcoming you on your next stay.

Autumn Breeze Manor
Gerhard E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, swak, swak.

Ons het 'n aand voor die tyd vertrek en die koste maar betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Hi Hermanus,

Baie dankie vir jul besoek.

Beste wense,
Marie

Autumn Breeze Manor
Wimpie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wimpie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ek verwag het nie. Die foto's op die internet stem nie ooreen met wat mens kry nie.

Veiligheid glad nie. Die hek kan nie mooi oop en toe nie. Moet elke keer sukkel. Swembad glad nie soos op foto's op die internet nie. Geen melk in aande om te drink saam jou koffie nie, poeiermelk word gegee. Daar word gesê vol DStv wat nie so is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Hi Wimpie en Angelique,

Baie dankie dat jul ons gastehuis gekies het om hier te kom ontspan. Dit was vir my n plesier om jul versoek na te kom om jul van kamer te verander na ons beste kamer in Die Lodge teen geen ekstra onkoste, aangesien jul nie gelukkig was met jul oorspronklike keuse nie.
Ek is ook jammer om te verneem dat jul nie tevrede was met sekere aspekte en dienste wat verskaf is nie alhoewel beskrywing van kamers en dienste mooi uiteengesit is op die webtuiste. Ons kan jul verseker dat jul opmerkings ten harte geneem word sodat toekomstige verbeteringe aangebring kan word.

Beste wense,
Marie

Autumn Breeze Manor
Vina T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vina T
Saam met vriende

Exceptional hospitality.

Great guesthouse getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Hi Vina,
It was a great pleasure to be your host and thank you for staying at our guesthouse. Hope to see you again in future.
Kind regards,
Marie

Autumn Breeze Manor
Bridgette M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridgette M
Gesin met klein kinders

Excellent stay.

My daughter and I thoroughly enjoyed our stay, the place is clean and neat, and great staff. The owner is such a humble lady who ensured we were comfortable. The lodge is central for the Panorama Route experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Autumn Breeze Manor se terugvoer

Hi Bridgette,
Thank you very much for your stay, and taking the time to write us a review. It was a pleasure to be the host to a pleasant and happy mother and daughter. Hope to see you more often in future.
Best regards,
Marie

Autumn Breeze Manor
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 63, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04831c794a42ae7d8b070c8d4519a1ee91969eac18ed860e6eb9739b797db3432cf65df3a598508277254a8feed0e5fe7bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 63 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.931867290165 30.844115801258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem