Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Autumn Lane

Le Héritage Porto Blanc
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Le Heritage Porto Blanc bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en ketel insluit.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Le Héritage Porto Rouge
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Le Heritage Porto Rouge bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en ketel insluit.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Autumn Lane
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Autumn Lane het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie en ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe met melk en koekies en 'n privaat ingang. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix, 'n volledige kombuis, wasmasjien, etenstafel en 'n binnebraai. Gaste moet hul eie brikette en hout saambring. Die eenheid het ook ‘n swembad en vuurput buite. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskasie en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Autumn Lane Soleil Suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix, 'n volledige kombuis, wasmasjien, etenstafel vir 6 gaste en 'n binnebraai. Gaste moet hul eie brikette en hout saambring. Die kinderkamer het slaapplek vir 3 kinders op stapelbeddens. Die suite het 'n privaat ingang asook ‘n vuurput en privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minié Farm Manor House
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Minie Farm Manor House het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die een slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met alles wat jy benodig vir selfsorg, 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n pooltafel, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kaggel, binnebraai en twee buitebraais (bring eie hout/brikette). Die huis kan nog 7 gaste teen 'n ekstra koste akkommodeer. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYjExYTA5LTJjZjUtNDZhYy1iOWUwLTc1MmMxZjFlNDA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726597244609 19.021826684475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem