Avalon Executive Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Avalon Executive Guest House bied B&B-verblyf op 'n wildsplaas 10 km vanaf Swartklip en 20 km vanaf Northam. Die instansie is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, of as oornagverblyf vir diegene wat die omgewing wil verken.

Dié bekoorlike plaashuis bied verblyf in 7 slaapkamers waarvan elk 'n koningingrootte-bed het. Daar is 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer het, en die ander kamers deel die gebruik van 2 badkamers.

Gaste het toegang tot 'n gastesitkamer en 'n kroegarea. Verder is daar 'n Jacuzzi, gratis WiFi, braaigeriewe, DStv en lugversorging. Daar is ook 'n pragtige tuin. Die plaas het elektriese omheining en hekke vir ekstra sekuriteit.

Besienswaardighede in die omgewing sluit gholfbane, natuurreservate, voetslaanroetes en nasionale parke in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Avalon Executive Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za