Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-singel 16, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avalon Gastehuis is 'n bekostigbare en moderne "executive" instansie net 'n kort entjie vanaf winkelsentrums, strande, 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en klubs. Dit is ook net 12 km suid van Durban Internasionale Lughawe. Ons is op 'n heuwel hoog bo Amanzimtoti geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan en die luisterryke plantegroei in die vallei onder ons.

Verblyf word aangebied in 8 slaapkamers met lugversorging. Uit die 8 kamers het 7 dubbelbeddens en 1 het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het hul eie en suite-badkamers wat ingerig is met storte. Meeste van die slaapkamers het hul eie privaat ingange en 3 van hulle kyk uit oor Hutchinson Park. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n eetkamer, waar 'n heerlike, ontbyt teen ekstra koste bedien word. Geriewe en dienste sluit in: 'n kroeg binne, 'n rotspoel-swembad, braaigeriewe, kredietkaartgeriewe, lughawe- en dorp-pendeldienste, wasgoeddienste, ontbyt en aandete op versoek.

Amanzimtoti bied asemrowende wit, prentjiemooi sandstrande met vele veilige swemplekke en die beste rots-, kus- en diepsee-visvanggeleenthede. Al ons strande is veilig vir swem met haainette, wye sand-areas en kalm strandmere. Winklespruit, Inyoni Rocks en Pipeline Beach is perfek vir die hele gesin. Of jy nou in die see swem, visvang, branderplankry of vlugbal op die strand wil speel, hier is iets wat elkeen sal besig hou!

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Avalon Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 14

Ligging

  • Sherwood-singel 16, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Avalon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-singel 16, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2Yjg1YTlmLTQwOGUtNDhkYy05NDgzLTQ2MDQzODA1NDVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 16 Sherwood Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0603985 30.8736239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem