LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avarns Guest Lodge | LekkeSlaap
+17

Avarns Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 63, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is.

Die lodge bied gerieflike verblyf in 16 gastekamers wat elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet het. Elke kamer het 'n TV en lugversorging. Die lodge bied gratis WiFi, 'n tuin en veilige parkeerplek.

Daar is 'n inligtingsentrum vir toeriste en die Dundee Provinsiale Hospitaal in die omtrek. Gaste kan die Slagveldroete en die Nambiti Groot 5 Privaat Wildreservaat 51,8 km vanaf die gastelodge besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Mckenzie-straat 63, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 63, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXBCkPAoRHEaH9NBFqUVuZyIzX0aus6ZGm7nlN7XHatYmExpTXC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 63 Mckenzie Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.166268771004 30.23672282209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!