Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Eikehof No 24

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waarvandaan hulle na al die restaurante en kunsgalerye kan stap. Dit is ook ideaal vir sakereisigers of ouers wat hul kinders by die universiteit besoek.

Die woonstel het moderne dekor en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met skoon linne, 'n klein eetkamertafel met 2 stoele, 'n lessenaar of spieëltafel, gratis WiFi en 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale. Handdoeke, 'n kluis en haardroër word ook voorsien. Die ruim badkamer het 'n wonderlike stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër in.

Gratis ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en die gebou het 'n hysbak.

Avemore Eikehof No 24 is in die historiese Sentraal Stellenbosch geleë. Dit is loopafstand vanaf die top restaurante, sonderlinge koffiehuise, spogboetieks en kunsgalerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Eikehof No 24 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Avemore Eikehof No 24
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 104

Jaar gelys 13

Ligging

  • Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Eikehof No 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ba484ca12c8d41f15fbbb0ebf63c0bef7f6e44b5c7339c75859991d29b7cc57c9b5d7191ef456fdd9361d64b7edc18c0d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 80 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937859381396 18.861749777246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem