Avenant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Avenant is in 'n rustige woonbuurt in Lydenburg geleë en bied gerieflike oornagverblyf met basiese selfsorggeriewe.

Dié losstaande eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien.

Die eenheid het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en eetgerei. Daar is ook 'n platskerm-TV, DStv, 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit die Gustav Klingbiel Natuurreservaat, Dick Heysteck se Wildsplaas, Lydenburg Perdrysentrum, Lydenburg Museum en bergfietsroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Avenant sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Avenant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]