Aviemore Guesthouse
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 18 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelvin Place 22, Durban Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R1 150R978 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Aviemore Guesthouse is ’n gastehuis in Durban Noord wat smaakvol versier is waar gaste vriendelik verwelkom word en uitstekende diens sal ervaar. Die gastehuis bied B&B-verblyf in 7 gastekamers. Die instansie het heerliks stoepe en ’n swembad waar gaste kan ontspan. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale en klimaatbeheer. Sekere kamers het ook ’n balkon. Die gastehuis het ’n standaard Engelse ontbyt of ’n gesonde ontbyt waarvan gaste kan kies.
Die gastehuis is naby Durban se middestad, Durban se strande, sport-arenas en Umhlanga waar daar besigheidsparke, ’n hospitaal, winkels en strande is. Die ligging maak dit maklik om by groot hoofweë uit te kom wat na Durban, op teen die Noordkus en na King Shaka Internasionale Lughawe lei.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kelvin Place 22, Durban Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Athlone Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelvin Place 22, Durban Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6