Somerstrand Akkommodasie by Avocet Gastehuis | LekkeSlaap
+27
+27

Avocet Gastehuis

B&B
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 89, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avocet Guest House is in die luukse kusbuurt, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is slegs 150 meter van die strand af en bied bekostigbare en gehalte selfsorg- of B&B-verblyf aan toeriste, sportmanne en sakereisigers.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamer, kombuisie, draagbare braai-geriewe en word daagliks skoongemaak. Al die eenhede is toegerus met gratis internet en DStv met 10 kanale. Gaste kan self ontbyt maak, maar ons bedien ook 'n heerlike Kontinentale of volledige Engelse ontbyt wat in jou eie eenheid genuttig kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Faks- en kredietkaartgeriewe is ook beskikbaar.

Ons is na aan die lughawe, die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Hobie-strand, winkelsentrums, die Boardwalk Casino & Entertainment Complex, restaurante en Humewood Gholfklub.

Ons is net 'n uur se ry vanaf Addo Olifantpark, Shamwari en ander wildreservate.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Avocet Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Brighton-rylaan 89, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avocet Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 89, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYjBlZDUxLTUyYmQtNGVjOS05MGNlLWNkZmZlNmExNWM0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 89 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.992691250744 25.673210728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za