Dinokeng Akkommodasie by Avodah in Havilah | LekkeSlaap
+17

Avodah in Havilah

7 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14, Paardefontein, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avodah in Havilah is op 'n plaas net 30 minute van Pretoria af geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n egte bosveld-ervaring. Die gastehuis het ‘n majestueuse Tipuana-boom wat soel koeltes oor die lowergroen grasperk gooi en jou nader wink om onder die boom te kom sit en die volop voëllewe te geniet.

Hierdie selfsorg-eenheid het ‘n waaier, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n volledig toegeruste kombuis met ‘n tweeplaatstofie met 'n oond, 'n ketel en ‘n yskas. Ontwaak soggens met die vrolike getjilp van die voëltjies en geniet ontbyt op die grasperk. Gaste het ook die opsie om 'n ete met sonsondergang te geniet, of om lekker onder die bome te braai.

Die Dinokeng Natuurreservaat, waar die Groot 5 te sien is, is baie na aan ons geleë. Ander plaaslike besienswaardighede sluit die volgende in: Roodeplaatdam, Pebble Rock Gholfbaan, die historiese Cullinan Myn en Ludwig se Roosplaas. Die naaste Spar is net 15 minute van hier af en die Kolonnade Inkopiesentrum is 25 van hier af.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Avodah in Havilah
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erfdeel 14, Paardefontein, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Avodah in Havilah het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14, Paardefontein, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALBBvH2drDjlHnvoWHPTtG3qRCkoLmYYedrKU1RFbi9KYEYEtJm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Portion 14 Paardefontein 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.540476360128 28.360084891319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za