Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondale

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Avondale
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pat Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike eienaars.

Ek het bietjie gesoek na die plek. Dit is effe weggesteek, maar oor die algemeen is dit goed en nie te duur nie. Miskien kan daar net koffie/tee/melk by aankoms wees. Ek het gevind dat ander selfsorg-eenhede dit verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie V
Besigheidsreis

Volpunte vir Avondale!

Goeie diens, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Besigheidsreis

Baie vriendelike eienaars. Woonstel is netjies en skoon.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Sal voortaan weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Besigheidsreis

Absoluut fantasties.

Die ontvangs was wonderlik, dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Dis naby aan die strand en winkelsentrum. Dis nie net gemaklik nie, mens voel werklik waar tuis. Die bed se matras is nie uitgelê nie, sitkamerbanke sit gemaklik. Als is soos wat mens dit verkies as jy weg moet wees van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arebelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arebelle D
Saam met vriende

Exceptional

Clean, safe, friendly staff, owners made us feel at home. Would recommend to anyone going to Richards Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte home away from home, baie nice mense.

Vicky en Tex jul is awesome. Aandete na lang dag se werk en wasgoed word gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruani F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruani F
Gesin met klein kinders

Vreeslik oulik, veral toeriste soos ons wat vroeg oggend uit is en laat aand terugkeer!

Vreeslik gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Uitstekende plek om te bly. Ek sal definitief weer soontoe gaan. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie netjies en skoon. Die decor is mooi. 100/10! Ek sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Ek sal Avondale aanbeveel. Die eienaars is wonderlike mense baie gasvry. Dit is 'n baie mooi plek ek sal enige tyd terug gaan. Sal nie na 'n ander plek toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice flat.

Nice decoration, clean, quiet, private etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice woonstel.

Nice versier, skoon, stil en privaat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondale se terugvoer

Thank you Katrien,

It was very nice to have you and your partner as guests at Avondale. You always welcome again.

Kind regards
Tex and Vicky

Avondale
Bessie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met vriende

Friendly people, easily accessible and comfortable.

What a lovely place to stay. This is quiet and private although close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondale se terugvoer

Thank you, Bessie! You were a 5-star guest yourself and will always be welcome!

Regards,
Tex and Vicky

Avondale
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJA84aYcvLtqddcbxb5LrVx2fInfn4zXUvj4O4NEdGqOegsqRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 23 Anglers Rod Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.784825912378 32.095254063606