30% af Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Morningside Akkommodasie by Avondale Boutique Hotel | LekkeSlaap
+46
+46

Avondale Boutique Hotel

Hotel
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 950 R1 365 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondaleweg 335 , Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Avondale Boutique Hotel is in Durban se Morningside-area en bied luukse verblyf in 'n gewilde omgewing. Dis die beste plek om Durban se kultuur en atmosfeer te ervaar.

Dié hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vriendelike ontvangs en die ruim kamers straal gerief en gemak uit.

Daar is 17 ruim kamers wat 10 standaardkamers, 5 superieure koningkamers en 2 gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met toiletware. Elke kamer hetlugversorging, 'n haardroër, TV met DStv, skootrekenaar-kluis, gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die restaurant op die perseel, Arabistro, bied 'n Halaalse fynproewerservaring. 'n Engelse buffet-ontbyt word ook daagliks bedien en 'n a la carte-spyskaart is vir middag- en aandete beskikbaar. Die restaurant bied ook stylvolle dekor en bekwame sjefs.

Ander geriewe sluit luukse spa-behandelings en 'n heerlike middagtee in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Avondaleweg 335 , Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 950
Vanaf R1 365
per nag (vir 2 persone)
was R1 950
Vanaf R1 365
per nag (vir 2 persone)
was R1 950
Vanaf R1 365
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondaleweg 335 , Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a0059767bc3ac147db4a3cee17ed6c2bc5e8d9d23c3b236790d6821b01bedefec72e8d62f1ca0bc12907a116d0cd017784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R1 365  per nag (vir 2 persone) 335 Avondale Road Morningside 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.835019 31.01543
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za