Saxonwold Akkommodasie by Avondhu Guest House | LekkeSlaap
+18

Avondhu Guest House

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Koninginkamer
B&B
Gesinskamer
B&B
Belasting en Ekstras

'n Pendeldiens na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die deposito.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die deposito.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die deposito.
DEPOSITO'S/BEVESTIGING VAN BESPREKING
1 Nag se verblyf - 100%
Verblyf van langer as 1 nag - 50%
Bespreking is bevestig sodra deposito ontvang word
Kansellasies meer as 28 dae voor die tyd gaan gepaard met 'n maksimum administrasiefooi van 10% om bank- en besprekingskostes te dek.

Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 8, Saxonwold, Gauteng, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNDBmNzFjLTg1NzMtNDZiNi1iM2FkLTRhODgwNjBiM2NlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Bristol Road Saxonwold 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.156210596027 28.036825635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za