Saxonwold Akkommodasie by Avondhu Guest House | LekkeSlaap
+18

Avondhu Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 8, Saxonwold, Gauteng, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpunt van Rosebank geleë.

Avondhu bied verblyf in 10 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-toegang, 'n mikrogolfoond en yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ons bied ook ekstra dienste soos 'n wasgoeddiens en 'n pendeldiens na die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Buite is daar 'n tennisbaan en swembad vir gaste se gebruik. Die instansie is uiters veilig en het 'n veiligheidswag wat 24 uur aan diens is, met veilige parkeerplek en geslote kringtelevisie wat 24/7 gemonitor word.

Saxonwold, net langsaan Rosebank, is een van die gerieflikste woonbuurte vanwaar om Johannesburg en die omliggende omgewing te verken. Ons is geleë in die hartjie van die parkgordel, insluitend die Dieretuinmeer, Johannesburg Dieretuin, Emmarentia Dam en die Johannesburg Botaniese Tuine. Ons word omring deur kampioenskap-gholfbane en is na aan elkeen. Dis 'n toevlugsoord van rus en stilte in die besige stad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Avondhu Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bristol-weg 8, Saxonwold, Gauteng, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Avondhu Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 8, Saxonwold, Gauteng, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNDBmNzFjLTg1NzMtNDZiNi1iM2FkLTRhODgwNjBiM2NlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Bristol Road Saxonwold 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.156210596027 28.036825635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za