LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avondrust Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Avondrust Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 18, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Avondrust Guesthouse is naby aan die middedorp van Somerset-Oos, binne stapafstand vanaf die sakekern. Daar is 'n restaurant 40 m oorkant die pad.

Die gastehuis het 10 kamers, elkeen met en suite-badkamers. Die stylvolle kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met DStv-kanale en gratis WiFi-toegang. Daar is lugversorging in 5 van die kamers en die ander kamers het waaiers. Gedurende die wintermaande het al die beddens elektriese komberse op. Die tuinwoonstel het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Kamer 1, 2, 6 en 8 maak op 'n houtdek oop wat spog met die mooiste uitsig oor die berge. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat met 'n groot sitkamer en oopplan-kombuis verbind word.

Ontbyt word in 'n aparte gebou (Die Stal) bedien, met Oregon-dennehout balke en 'n beeldskone uitsig oor die berge. Ons het ook braai-geriewe op die perseel, veilige parkering en 'n elektriese veiligheidshek. 'n Wasserydiens is ook beskikbaar indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Avondrust Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Louis Trichard-straat 18, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avondrust Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R825
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 18, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMmQyZjc3LTgwNWQtNDNmOC04ZGNlLWM3MjBjYTJkMjZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 18 Louis Trichard Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.719969700736 25.588012486696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!