Somerstrand Akkommodasie by Avonmouth Crescent | LekkeSlaap
+13

Avonmouth Crescent

20 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avonmouth-singel 30, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avonmouth Crescent Gastehuis is in die luukse woonbuurt Summerstrand geleë. Dis ongeveer 1 km van die strand af en minder as 500 m van die kasino en vermaaksentrum af.

In hierdie rustige area bied ons 4 privaat, en suite-kamers wat elkeen toegerus is met 'n dubbelbed, 'n TV, baie privaatheid en 'n uitsig oor die swembad. Op die perseel is daar braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Ons kamers kan 'n maksimum van 2 mense op 'n slag akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Avonmouth Crescent
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Avonmouth-singel 30, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avonmouth Crescent het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avonmouth-singel 30, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGYxNWQ2LTA4ZDMtNGQ4NC05MGFjLTk3ODVlMTk1Y2Y4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 30 Avonmouth Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.990891830149 25.654847208073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za