Polokwane Akkommodasie by Avotree | LekkeSlaap
+7

Avotree

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woltemadestraat 28A , Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Avotree is bekoorlike eenhede wat gemaklike verblyf in die Polokwane bied. Die stad bied 'n oorvloed avontuur-doendinge, diereparke, sportlokale en historiese besienswaardighede. Dit is gerieflik naby Hoërskool Pietersburg geleë, wat dit ideaal maak vir sportbyeenkomste en skoolfunksies.

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon. Hulle het 4 klein honde.

Die instansie bied verblyf in 'n keuse tussen 2 slaapkamers, elkeen met 'n eie ingang, wat ook as 'n geheel bespreek kan word om 'n gesin of 'n groep vriende te akkommodeer. Kamer 1 het 4 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, privaat stoepe, linne en handdoeke. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino en Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en boeremarkte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Avotree
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Woltemadestraat 28A , Polokwane, 0700, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woltemadestraat 28A , Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB3QCMj4oYN0VHJJw9vWMqThZJYE9QAlNbu0yWzlfoeWBJIbGGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 28A Woltemade Street Polokwane 0700 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -23.892402285896 29.453955195437
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za