A'Vue Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

a'Vue Gastehuis is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes, 'n stil en veilige omgewing en die ideale wegspringplek om die Kaap en sy strande, wingerde, nasionale parke en Kaapstad self te verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 25 minute se ry van ons af.

Die gastehuis het 4 gastekamers met koninggrootte-beddens en van hulle kan in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is en suite-badkamers met storte. Hierdie kamers is volledig toegerus vir elke behoefte en sluit lugversorgring en verwarming, gratis WiFi, DStv, kombuisgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n kluis, haardroër, swemhanddoeke, 'n skakelprop vir Europese kragproppe.

Ons nooi jou om jou te verlustig in die herinneringe van nog 'n pragtige somersdag se ervaring en plesiertjies terwyl jy ontspan in die swembad of terras - natuurlik met 'n gratis glas Suid-Afrikaanse wyn en ongelooflike uitsigte oor die see, strand en Gordonsbaai. 'n Heilsame ontbyt word voorgesit terwyl jy asemrowende uitsigte oor Valsbaai, die berge en die see aanskou.

Jy kan gholf speel, walviskyk in Hermanus, smul aan fynproewerskos in Franschhoek of eenvoudig langs die swembad en by die spa ontspan. En jy hoef nie eers die perseel te verlaat om manjifieke uitsigte en sonsondergange oor die Atlantiese Oseaan van ons terras af te aanskou nie.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A'Vue Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za