LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Awesome Getaway Mountain Cabin | LekkeSlaap
+17

Awesome Getaway Mountain Cabin

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Awesome Getaway Mountain Cabin
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Chantel V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V
Gesin met tieners

Rustig, stil met pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die cabin het als wat ons nodig gehad het vir 'n rustige gesinsnaweek. Mooi uitsig vanaf die dek. Lieflike braai-area. Ons het die swembad ook baie geniet. Die swembad area netjies en skoon. Om sebras, rooihartebeeste en springbokkies vrylik te sien rondbeweeg was 'n bonus.

Morne F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F
Gesin met klein kinders

Dit was rustig, met 'n wonderlike uitsig, en alles waarvoor ons gesoek het.

Was 'n wonderlike rustige naweek, met pragtige uitsig, en goeie rus vir die siel. Die nuwe braai-area was heerlik, het lekker daar gekuier. Ons meisiekind was gaande oor die swembad. Hou van die geriewe wat beskikbaar is by die swemarea.

Shaun S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun S
Gesin met klein kinders

It was nice but for the pool not being on the premises.

Place is nice, clean and safe. The only problems we had was the swimming pool is not on the premises itself. WiFi signal wasn't so good, but it is nice and cosy.

Peter E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic mountain cabin experience.

A welcome mountain retreat. Beautiful location and very rustic feel. There were some lovely aspects to our stay at Awesome Getaway Mountain Cabin. The view is spectacular, zebra and springbok passing by, the comfortable balcony and the secluded location felt as if you were tucked away far from civilisation. Unfortunately, the accommodation left us hoping for more. It gave the impression that it was unfinished and a dumping ground for utilities that the owner may no longer need in their own house. The poor quality shower/bathroom situated outside the accommodation makes for awkward night time visits, what with the front door scraping along the floor and the broken step as you exit the house. A braai area on the balcony would surely be a must, not a makeshift fire pit out the back. It appears that the intention is to have undercover parking, but this remains unfinished. The Wi-Fi, while not essential in such a location, dropped in and out when used. While the location gets the appropriate 4 stars, the accommodation disappoints and only receives a 3. With few minor changes and a little investment, this accommodation could contribute to a very pleasant experience.

Jacqueline D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Gesin met klein kinders

Was heerlik daar, sal enige tyd weer daar wil bly.

Dit was stil en rustig. Bitter baie mooi die uitsig. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Francois H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Gesin met klein kinders

Private, quiet, safe and comfortable.

Just need to identify the cabin clearly for easy access. Environment was awesome and facilities was clean and well equipped. Enough bedding as well.

Kirsten C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten C
Gesin met klein kinders

All we needed.

Last minute plans to go and find snow, we were super pleased to find such a great cottage, halfway between Ceres and Tulbagh and incredibly quiet with views of the snowcapped mountains and buck wandering near a river below. As a family with 2 small children, we loved the sounds of nature, the bunk beds and our first experience with hot water bottles. The cottage was well equipped with almost everything we could need, including a well-stocked kitchenette, decent-sized fridge, and a large number of blankets for the very chilly nights. A few pointers that would have improved our stay; curtains, matches, and a working heater. The front door needs some TLC, the inner doorknob was broken, the door scrapes along the floor on opening and there is a large gap between the floor and the door when closed. None of this detracted from our wonderful weekend away and we would recommend this cabin to anyone looking for a cosy effective, cheerful and relaxing stay.

Stefani G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefani G
Saam met vriende

Nie naby winkels nie, maar baie lekker wildtuin-ervaring.

Kliëntediens maar bietjie swak. Wag lank om terug te kom en gee nie regtig hoopvolle inligting soos byvoorbeeld ek het gevra wat is attraksies in Tulbagh en die persoon kon nie regtig vir my sê nie.

Shureene T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shureene T
Gesin met tieners

Rustig.

Gegaan vir rustigheid en dit is wat ons gekry het!

Johan B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannende verblyf.

Baie mooi natuurlewe met swemgeriewe.

Kara Ann L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kara Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place should be condemned.

Unsafe. Unsafe. Unsafe. The wooden deck is a disaster waiting to happen. My partner fell through a slat that broke under his feet. A great start to the holiday! Exposed electrical wiring, dust covered furniture, cobwebs all over, broken bunk beds. Electricity trips continuously. This place is a glorified Wendy house and a huge fire hazard. The owner is highly unphased. I am utterly appalled that this is being rented out to any member of the public!

Carol-ann M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike staproetes, rustig, bokkies vir geselskap en lekker swembad.

Dit was so lekker om net vir n week weg te gaan van die besige lewe af. Ek en my man het beplan om baie te gaan stap, maar toe net vir 2 dae gaan stap. Tydens ons stap en oggendkoffiesessies was die bokkies daar om ons geselskap te hou. Elke aand gebraai, want hoekom nie? Huisie het alles wat jy nodig het, so jy vat jou kos en klere en jy is uitgesort met die res. Dit was ontspanning vir my en my man. Baie dankie.

Louise J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Baie ontspannend, het die diere elke dag gesien, in die swembad geswem, alles wat ons nodig gehad het was in die kajuit. Dis 'n moet om by die diggers home te gaan eet. Ons het by Poplars in Tulbagh rugby gekyk en na die Bush Pub gegaan. Alles in ag genome was dit 'n wonderlike, rustige naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning

Very relaxing, saw the animals every day, had a swim in the pool, everything we needed was in the cabin, a must, is to go eat at diggers home. We watched rugby at Poplars in Tulbagh and went to the Bush Pub. All in all a great, quiet weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Errowyne C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errowyne C
Gesin met klein kinders

Omgewingsvriendelik en rustig.

Perfekte wegbreek uit die besige stad, vars lug, mooi skoonheid.

Charlotta L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie erg teleurstellend.

Die eenheid kort baie instandhouding, aandag en ernstige skoonmaak. Volgens die eienaar is die eenheid aanvaarbaar vir die "lae tarief". Volgens my is dit geen verskoning vir wat ek gekry het nie - geen toiletpapier, stukkende ligte, geen kerse, stukkende banke, ens.

Matts V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matts V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Baie oulike huisie met alles wat jy nodig het. Ander huise is redelik naby aan jou maar verder is dit 'n baie mooi en rustige plek.

Letitia C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia C
Gesin met klein kinders

Natuurperson sal dit baie geniet.

Die diere kan besigtig word net oorkant die stroompie so plus-minus 50 meter vanaf die cabin.

Ilze J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier. Was baie rustig.

Was net teleurgesteld oor die swembad wat baie vuil was. Wou hom nie gebruik nie en dit was bitter warm.

Gary W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Gesin met klein kinders

An excellent place for a quiet weekend away, something for everyone!

I was pleasantly surprised to have such a comfortable stay in a wooden cabin. Great views of the grazing buck from the verandah and facilities were spot on, even WiFi! Our son is six and this place provided the perfect setting for a little adventure weekend with the stream and woodland areas. A pool is a short walk away and riding our bikes was just enough for a young lad. Also plenty to do and see nearby!

Tania J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, heerlike wegkomplek van hustle en bustle in stad.

Heerlik gekuier, net te kort en dit was amazing dat ons katte welkom was. Sal beslis weer gaan.

Gillian N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian N
Gesin met klein kinders

What a lovely little space in nature. Perfect for a peaceful getaway from our busy lives.

What an amazing little cabin. Sounds of birds and the river in the background was pure bliss. Wonderful views of nature and wildlife greet you while relaxing on the deck. Lovely hiking trails and things to do in the surrounding areas.

Lynn G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het besluit om nie daar te oornag nie.

Daar was pragtige log cabins in die omgewing. Maar die een wat ons gekry het was nie netjies nie. Daar was meubels en kussings in die een hoek van die hut gestapel. Verlengkoorde het in 'n bondel onder die tafel gelê. Die stort en toilet was buite die hut en het nie goed gelyk nie. Dit los die indruk dat daar nie aan klein details aandag gegee word nie. Die hut en badkamer het vuil gelyk. Dit is baie swak in vergelyking met die plekke waar ons tydens ons toer oornag het vir soortgelyke bedrae.

Juan P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam gewees.

Baie lekker gebly en gekuier saam met my vrou en 2 seuns. Het vir seker die natuurskoon geniet, sowel as die lekker knus huisie. Sal enige tyd weer teruggaan.

Antoinette R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Gesin met klein kinders

Rustig met mooi uitsig.

Lekker rustige verblyf in 'n mooi omgewing. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het. Die wild het voor die huisie langs die riviertjie verby gestap. Heerlik! Die huisie is baie klein en ons was 'n gesin met twee klein kinders. Ek sou sê dis beter vir net 2 mense, alhoewel daar slaapplek vir vier is.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Wildplaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bf24e4739e6d27779a5760bb59e9269a435a751ded40c43b8847610f4a0fe47f03c1f98a6f4c8215d9725b2ce90f307a6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Witzenberg Game Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.381785267572 19.208193790239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!