Axis Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Axis Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel op die agste verdieping in die ikoniese Axis-gebou in Century City. Gaste het 'n uitsig op Tafelberg vanaf die woonstel.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer het toegang tot die derde badkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank.

Die bestemming is ideaal vir 'n sakereisiger of vakansiegangers met toegang tot die middestad en die V&A Waterfront. Canal Walk winkelsentrum is 1,6 km vanaf die gebou.

Slaapplek

'n Bespreking by Axis Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Axis Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]