Evaton Akkommodasie by Ayana Country Lodge | LekkeSlaap
+24

Ayana Country Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 349, Walkers Fruit Farms, De Deur, 1884, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ayana Country Lodge is 'n stylvolle lodge in De Deur, sowat 30 minute se ry vanaf Johannesburg se suide en 63 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in Superieure Dubbelkamers of Gesinskamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n klein beskutte patio.

'n Halaal-ontbyt word daagliks in die lodge se eetkamer bedien. Veilige parkeerplek op die perseel en 'n klimraam vir kinders is ook beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Boundary-weg 349, Walkers Fruit Farms, De Deur, 1884, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Evaton Gauteng
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 349, Walkers Fruit Farms, De Deur, 1884, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5eitjTVeM3lTc0x4zzvx91J3Nm2EcJWb252gKKDl06yIcH9C1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 349 Boundary Road Walkers Fruit Farms 1884 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.502494893306 27.945184707642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za